Magnifying Glass
Search Loader

Author: Elsa Drotsky

Support

20 Ebooks by Elsa Drotsky

Elsa Drotsky: Vryskutminnaars
Sy verpes mans soos Tim Malherbe met sy verdraaide waardes. Hy lê sowaar by haar ook aan. As skimskrywer van sy oupa Thomas se boek, moet sy haar storie ken om uit dié aantreklike fotograaf se arms …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.39
Elsa Drotsky: Raaiselpad na liefde
Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, ’n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy ’n …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Elsa Drotsky: Ontwykende liefde
Van vroue wil Paul Joubert niks weet nie. Maar sy lyf en oë stuur ’n ander boodskap. In die Okavangodelta hou Elmien vir sy pleegkinders skool, kry sy hom lief. Hoe verberg sy háár boodskap vir …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Elsa Drotsky: Liefde se erfenis
Net ’n jaar moet hulle mekaar volgens die testamentvoorwaardes op Koelen stromen verduur. Maar Tarien raak lief vir Eben le Grange, sou nie kon droom dat hy, anders as sy, Londen bo die plaas sal …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Elsa Drotsky: ’n Reënboog vir Kersfees
Riëtte verpes motorfietsryers. En nou huur sy ’n kothuis op Wouter de Wet se erf – teen sy sin, en hy’s boonop ’n Harley-Davidson-fanatikus. Haar teenwoordigheid en musiekstudie irriteer hom, maar hy …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Elsa Drotsky: Simon van haar hart
Simon het haar laat besef hoe ’n man se oë met dieselfde intensiteit as hande aan ’n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Elsa Drotsky: Onvermydelik saam
Isobeth speel vir een aand sy is Ferdinand se meisie, om ’n ander meisie jaloers te maak. Maar dit word ’n probleem toe sy nie meer kan voorgee nie. En wil Ferdinand nog voorgee? Blykbaar, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Elsa Drotsky: Raaiselpad na liefde
Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, ’n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Elsa Drotsky: Simon van haar hart
Simon het haar laat besef hoe ’n man se oë met dieselfde intensiteit as hande aan ’n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Elsa Drotsky: Vryskutminnaars
Sy verpes mans soos Tim Malherbe met sy verdraaide waardes. Hy lê sowaar by haar ook aan. As skimskrywer van sy oupa Thomas se boek, moet sy haar storie ken om uit dié aantreklike fotograaf se arms …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Elsa Drotsky: See vol liefde
Cara het nie gedink haar paaie sou ooit weer die dodelik aantreklike Gerard Warner s’n kruis nie. Maar aan die Weskus waar sy vir Madie versorg, loop sy haar juis vas in ’n liefdesweb waaruit sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Elsa Drotsky: Jenna se vertroue
Jenna se man begin sy eie onderneming en hulle liefdeslewe ly daaronder. Toe betrap sy hom boonop in ’n aardige situasie saam met ’n meisie wat vir hom werk. Hoeveel vertroue vra liefde om te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Elsa Drotsky: Op mekaar aangewese
Kirsten se erflating is nie sonder ’n prys nie: ’n Aangetroude familielid moet toesig hou oor haar sake. En sy verstaan nie hoekom sy al hoe meer uitsien na sy ongewenste besoeke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Elsa Drotsky: Die Seewind sing liefde
Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens ’n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer. Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste offisier is nie ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Elsa Drotsky: Kersiebruid
Die man wat Reanie liefhet, het ’n verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Elsa Drotsky: ’n Vrou vir Emile
Marien het lankal haar trouman gekies … totdat Emile van der Bijl met haar kop en hart begin toor. Maar kan sy hom vertrou nadat sy vrou in vreemde omstandighede in ’n motorongeluk dood …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Elsa Drotsky: Skaduseisoen
Anaret en Chris is getroud en word op dieselfde dag bevorder. Hy moet Mosambiek toe en sy bly in die stad agter. Nie een van hulle wil bes gee nie, en dit lei tot groot onmin tussen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.37
Elsa Drotsky: As die liefde blom
Die laaste ding wat Erin verwag is om haar hart te verloor op Alein O’Realy − die man wat haar ma se boedelsake finaliseer. Kan sy hom weerstaan terwyl hulle die somervakansie saam op River View …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Elsa Drotsky: Dié Keer en vir altyd
As tiener het Isabeau slegs oë vir die buurseun Wouter gehad. Maar skielik is die ouer en wyser vriend van haar sus, Neil, weer op die dorp en sy kan net lag oor haar tienerverliefdeid van destyds. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Elsa Drotsky: Paradyseiland
Anabel Verhage is die enigste dogter van welgestelde ouers en het pas klaar studeer. Sy gaan kuier by haar tante Jinni op die Seychelle terwyl sy werk soek op die internet, min wetende dat sy meer as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48