Magnifying Glass
Search Loader

Author: Erns Grundling

Support
Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (Via Weg! Agterpaaie), radio-omroeper (Bush Radio The Unhappy Hour) en veelbekroonde reisjoernalis by die uiters gewilde Weg!-tydskrif. Hy het voorheen ook by Lit Net, Insig en Huisgenoot gewerk. Hy is oorspronklik van Port Elizabeth en woon in Kaapstad, wanneer hy nie iewers op die lang grondpad ry vir Weg! nie.




5 Ebooks by Erns Grundling

Erns Grundling: Elders
In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Koshuis
Laat jou terugvoer na die jare van inbly-naweke, studentepret, huis-toe-verlang en troospakkies beskuit onder die enkelbed. Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling van Elders-faam, bevat heerlike …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalk Bezuidenhout: Truitjie roer my nie
Wat beteken dit as ’n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar o waar in die wêreld is die Pomona Spur …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Erns Grundling: Walk It Off
In May 2015 Weg/Go journalist Erns Grundling was disillusioned with love, life and himself. He embarked on a life-changing journey: a solo walk along the Camino – despite being overweight and nursing …
EPUB
English
DRM
€13.99
Erns Grundling: Sushi en shosholoza
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kyk NET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99