Lupa
Cargador

Amber Richards 
Emma se Verjaarsdag – Om Dankbaar te Wees 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Amber Richards: Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees (ePUB)
‘My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud.’

Clarence Thomas het gesê dat ‘Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie.” Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue geëvalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou.

As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders.

Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermoë om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in ‘n morele volwassene te groei.

Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle »n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie.

‘Emma se Verjaarsdag – Om Dankbaar te Wees’ is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.

€3.75
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781507191613 ● Traductor Jamie Marais ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2017 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 5909193 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

90.847 Ebooks en esta categoría