лупа
Search Loader

Amber Richards 
Emma se Verjaarsdag — Om Dankbaar te Wees 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Amber Richards: Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees (ePUB)
‘My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud.’

Clarence Thomas het gesê dat ‘Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie.” Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue geëvalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou.

As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders.

Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermoë om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in ‘n morele volwassene te groei.

Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle »n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie.

‘Emma se Verjaarsdag — Om Dankbaar te Wees’ is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.

€3.75
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781507191613 ● Переводчик Jamie Marais ● издатель Babelcube Inc. ● опубликованный 2017 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5909193 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

90 847 Электронные книги в этой категории