Lupa
Cargador

Fay Lewis 
Uit die Oond 

Soporte
Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto»s haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat »n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar »n boek met »n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is »n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!
€10.69
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato PDF ● Páginas 224 ● ISBN 9781431702749 ● Editorial Penguin Random House South Africa ● Publicado 2012 ● Descargable 6 veces ● Divisa EUR ● ID 5704440 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

32.106 Ebooks en esta categoría