Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Fay Lewis 
Uit die Oond 

Підтримка
Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto”s haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat ”n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar ”n boek met ”n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is ”n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!
€10.69
методи оплати
Мова Африкаанс ● Формат PDF ● Сторінки 224 ● ISBN 9781431702749 ● Видавець Penguin Random House South Africa ● Опубліковано 2012 ● Завантажувані 6 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 5704440 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

32 106 Електронні книги в цій категорі