Lupa
Cargador

Hanlie Retief 
Byleveld 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Hanlie Retief: Byleveld (ePUB)
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy »n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.Tussendeur kry ons ’n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur »n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie »n ongeëwenaarde sukses te maak.
€11.28
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 272 ● ISBN 9781415203132 ● Editorial Penguin Random House South Africa ● Publicado 2011 ● Descargable 6 veces ● Divisa EUR ● ID 5695422 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.380.518 Ebooks en esta categoría