放大镜
搜索加载器

Hanlie Retief 
Byleveld 

支持
Adobe DRM
的封面 Hanlie Retief: Byleveld (ePUB)
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy ”n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.Tussendeur kry ons ’n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur ”n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie ”n ongeëwenaarde sukses te maak.
€11.28
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 272 ● ISBN 9781415203132 ● 出版者 Penguin Random House South Africa ● 发布时间 2011 ● 下载 6 时 ● 货币 EUR ● ID 5695422 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,380,518 此类电子书