Lupa
Cargador

Magda Brink & Elize Davies 
’n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag 

Soporte
Ben is »n onderwyser. Alexa is »n ma op »n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in »n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik »n tweede kans vir liefde? ’n Vlakvark op haar troudag ”“ Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in ’n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en ’n vlakvark het vir haar kom kuier.
€4.49
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 60 ● ISBN 9780799393774 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2019 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 6909379 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

257.870 Ebooks en esta categoría