放大镜
搜索加载器

Magda Brink & Elize Davies 
’n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag 

支持
Adobe DRM
的封面 Magda Brink & Elize Davies: ’n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag (ePUB)
Ben is ”n onderwyser. Alexa is ”n ma op ”n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in ”n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik ”n tweede kans vir liefde? ’n Vlakvark op haar troudag ”“ Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in ’n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en ’n vlakvark het vir haar kom kuier.
€4.49
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 60 ● ISBN 9780799393774 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6909379 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,779 此类电子书