Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die horison, ’n olietenkskip.
’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis.
En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie.

Sobre el autor
Dr Willem Anker doseer kreatiewe skryfkunde aan die US. Sy debuut, Siegfried (2007), is met die UJ-debuut- en die Jan Rabie/Rapportprys bekroon. Buys (2014) is met die WA Hofmeyr, UJ-, kyk NET-Rapport-, Helgaard Steyn- en Hertzogprys bekroon. Die vertaling daarvan, Red Dog, was op die langlys vir die International Booker-prys.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 352 ● ISBN 9780795802188 ● Tamaño de archivo 0.4 MB ● Editorial Queillerie ● Publicado 2020 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7630779 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM