Magnifying Glass
Search Loader

Author: Esté Geldenhuys

Support
Esté is “n gebore Vrystater. Kroonstad is waar sy die eerste lewenslig gesien het. Dit is ook waar sy aan Kroonstad Hoër gematrikuleer het. Sy is gebore as die middelste van vyf kinders. Haar liefde vir die verhoog het daarop uitgeloop dat sy drama by Maties gaan studeer het. Sy het ook “n onderwysdiploma voltooi en toe gaan skool hou in George. Esté is getroud met Coert Geldenhuys, “n woud-ekoloog. Hulle het vier kinders, vier aangetroude kinders en vyf kleinkinders.




3 Ebooks by Esté Geldenhuys

Esté Geldenhuys: Vroue van die Bybel 2
Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Esté Geldenhuys: Laat u Naam geheilig word
God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf ‘n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Esté Geldenhuys: Ontmoet God in gebed
Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid ‘n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur: * God se karakter te ontgin * Die DNS van gebed te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99