Magnifying Glass
Search Loader

Fanie Viljoen 
Hokaai, Lulu 

Support
Adobe DRM
Cover of Fanie Viljoen: Hokaai, Lulu (ePUB)
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie Die groot dag het eindelik aangebreek … Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie – ’n ponie!Kort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan ’n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om ’n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag ’n beroemde modeontwerper te word.Maar dan loop die uitstappie onverwags skeef – en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!
€6.96
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 72 ● ISBN 9780799389388 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2019 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 6909347 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

91,633 Ebooks in this category