Magnifying Glass
Search Loader

Fanie Viljoen 
Oe la la, Lulu 

Support
Adobe DRM
Cover of Fanie Viljoen: Oe la la, Lulu (ePUB)
Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ’n regte superheld s’n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir ’n arend vlug. “Ek moet die meerkatte gaan red!” sê Klou hard vir homself. “Ek is Super-Klou!” Maar sal Klou die meerkatte kan red … of sal hulle hóm op die ou end moet help? ’n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.
€6.23
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 48 ● ISBN 9780799370959 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2014 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206265 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,401,803 Ebooks in this category