Magnifying Glass
Search Loader

Fanie Viljoen 
Ouma Mollie en die mensvreter 

Support
Adobe DRM
Cover of Fanie Viljoen: Ouma Mollie en die mensvreter (ePUB)
“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie.Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer netouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’nverdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTERmoeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfynevoer. En …Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar’n HAAI in die water is.Oepsie! Die arme haai …
€6.23
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 72 ● ISBN 9780639602295 ● Publisher LAPA Publishers ● Published 2021 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 8045004 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,401,803 Ebooks in this category