Henry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi ”“ met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het ’n geheim. Sy is ’n meermin.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 37 ● ISBN 9780799370607 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2014 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206253 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader