Loupe
Search Loader

Auteur: Anton Roodt

Support
Anton Roodt het « n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy praktiseer sedert 1982 as « n professionele argitek en beplanner en het al verskeie toekennings vir sy firma se werk ontvang. Hy is ook « n visuele kunstenaar en « n lid van die Free State Art Collective. Hy en sy vrou, Zarine, woon in Bloemfontein.




1 Ebooks par Anton Roodt

Anton Roodt: Weerlose meganika
‘n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . .  en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99