Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: Anton Roodt

Supporto
Anton Roodt het “n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy praktiseer sedert 1982 as “n professionele argitek en beplanner en het al verskeie toekennings vir sy firma se werk ontvang. Hy is ook “n visuele kunstenaar en “n lid van die Free State Art Collective. Hy en sy vrou, Zarine, woon in Bloemfontein.




1 Ebook di Anton Roodt

Anton Roodt: Weerlose meganika
‘n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . .  en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99