Geliefde inwoner van »n kusdorpie sterf in verdagte omstandighede. Haar vriendin Daleen soek na antwoorde maar ontdek net meer raaisels. Kriptiese waarskuwings en haar dogter se verdwyning suggereer ’n verband tussen die moord en vroeëre tienerverdwynings.
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 304 ● ISBN 9780799395686 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 7101665 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM