Geliefde inwoner van ”n kusdorpie sterf in verdagte omstandighede. Haar vriendin Daleen soek na antwoorde maar ontdek net meer raaisels. Kriptiese waarskuwings en haar dogter se verdwyning suggereer ’n verband tussen die moord en vroeëre tienerverdwynings.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 304 ● ISBN 9780799395686 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2019 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7101665 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader