Magnifying Glass
Search Loader

Author: Bets Smith

Support

29 Ebooks by Bets Smith

Bets Smith: Die Soen
Wouter Mulder se soen toe sy vyftien was, het ’n reeks gebeure ontketen wat vandag opnuut hulle loop neem. Hy glo Stefanie nie, spot met haar, dink sy het ’n verhouding met ’n getroude internasionale …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Bets Smith: Die Soen
Wouter Mulder se soen toe sy vyftien was, het ’n reeks gebeure ontketen wat vandag opnuut hulle loop neem. Hy glo Stefanie nie, spot met haar, dink sy het ’n verhouding met ’n getroude internasionale …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Bets Smith: ’n Ma vir Frieke
Benno Kannemeyer se huweliksaansoek bring vir Annanie Mynhardt en haar seun, Marco, uitkoms uit ’n onhoudbare situasie. Durf sy dit aanvaar as sy niks meer daaruit kry as om ’n ma vir sy dogtertjie …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.50
Bets Smith: Goue dagbreek
Liefde het plek gemaak vir haat in Rudolf Dreyer se oë. Hy glo Catriona was vir sy broers se teregstelling verantwoordelik, al stel sy haar lewe in gevaar vir die Boere ”¦ en haar liefde vir …
PDF
Afrikaans
DRM
€13.16
Bets Smith: Die Verste Ster
Mieke weet sy werk net vir Ian Mc Lachlan, astrofisikus, dertien jaar ouer as sy. Sy weet ook hoe warm sy arms haar kan hou – sý het dit uitgelok, daarom moet sy vlug, van haar liefde én …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Bets Smith: Soeter as heuning
Ná ’n kapingstragedie word Debbi as lyfwag opgelei. Sy pas Erhard Mahler, skatryk bankier, se kind op. Hy glo sy is bloot au pair. Tonia se lewe is in gevaar, maar haar pa is klaarblyklik haar …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.39
Bets Smith: Die Vrouehater
Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie ’n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe hê nie. Sy staal haar teen dié plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly ’n doring …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Bets Smith: Katinka se grotman
Die befoeterde grotman wat Katinka by die nuwe kantoor leer ken, se oë is nou wel viooltjieblou. Maar ’n grotman verstaan nie hartstog en teerheid nie. Of verstaan hy dit juis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Bets Smith: ’n Ma vir Frieke
Benno Kannemeyer se huweliksaansoek bring vir Annanie Mynhardt en haar seun, Marco, uitkoms uit ’n onhoudbare situasie. Durf sy dit aanvaar as sy niks meer daaruit kry as om ’n ma vir sy dogtertjie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Bets Smith: Die Vrouehater
Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie ’n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe hê nie. Sy staal haar teen dié plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly ’n doring …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Bets Smith: Engel sonder vlerke
Minette se laaste studiejaar ontaard in ’n nagmerrie toe sy self moet sorg vir elke sent wat sy benodig. Sy waardeer beslis nie die enigmatiese dokter Hugo Storm se ongevraagde inmenging in haar lewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Bets Smith: Die Lyfwag
Wat doen Lourens Marken, pure jappie en aartsverleier, op die berg in die TV-realiteitsoorlewingstryd? Hy’t ’n misdaadrekord … Maar Ika is self onder vals voorwendsels daar en moet fyn trap. Wat is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Bets Smith: Marlet se droomman
Marlet se droomman weet blykbaar meer van haar donker geheim as wat sy gemeen het. En hy is ook nie wie sy gedink het hy is nie. Maar dit is nie die einde van die pad …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Bets Smith: Onder ’n sterrehemel
Het sy maar die geheim geken van die nag toe Rudolf Dreyer by haar in die grot gebly het. Hy sestien en sy net agt. Oorlog dreig en Catriona loop hom weer raak, maar hy betaal steeds die prys en hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.04
Bets Smith: Kringloop
Reine Duvenage word die teiken van ’n sluipjagter. Sy oorleef sy aanval, maar kan hom nie identifiseer nie. Vasberade om sy taak te voltooi, spoor hy haar tog op waar sy as Renette Mouton …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.51
Bets Smith: Ballerina en die lummel
Ballet is alles in Karmi Schoeman se lewe. Plek vir mans is daar nie, veral nie getroude mans met dwalende oë nie. Dat die lummel van ”n Jaco Liebenberg haar interesseer, krap net haar planne …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Bets Smith: Man sonder weerga
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Bets Smith se vorige romanzas: Die towerformule, Liefste Valentyn en Engel sonder …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.38
Bets Smith: Dooiegety
Geliefde inwoner van ”n kusdorpie sterf in verdagte omstandighede. Haar vriendin Daleen soek na antwoorde maar ontdek net meer raaisels. Kriptiese waarskuwings en haar dogter se verdwyning suggereer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.52
Bets Smith: Skrikkelmaan
Beáte is die alleenerfgenaam van ’n sakeryk ná haar pa se noodlottige motorongeluk. Maar sy kan nie toegee aan die liefde wat soos volmaan op haar lewenshorison kom hang nie ”“ sy gaan nie lank …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.14
Bets Smith: ’n Hand vol sterre
Die lyfwag: Lourens Marken is ’n vleier, ’n vrouehartdief met ’n misdaadrekord. Wat soek hy op die berg saam met die TV-span? Die verste ster: Mieke weet sy is net navorsingsassistent vir Ian Mc …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.78
Bets smith: Bloedspoor
Damestudente loop nie meer ná skemer alleen op die kampus sedert ’n reeksmoordenaar vaardig begin raak het nie. Llyn is waaksaam, maar is sy waaksaam genoeg sedert die geheimsinnige man in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.16
Bets Smith: Goue dagbreek
Liefde het plek gemaak vir haat in Rudolf Dreyer se oë. Hy glo Catriona was vir sy broers se teregstelling verantwoordelik, al stel sy haar lewe in gevaar vir die Boere … en haar liefde vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.16
Bets Smith: Seldsame man
Tydens Isa se wittebrood sterf haar man in ’n tsoenami op die eiland Phuket. By haar terugkeer loop sy die man raak wat haar lewe gered het. Maar skuldgevoelens en ’n gebrekkige geheue vertroebel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.09
Bets Smith & Madelein Stoltz: Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk
In die ou Kaap moet Sidonie alleen oorbegin. Danksy Aubin. Hy het haar familie verraai, maar alles wat ’n man en vrou na mekaar toe aantrek bestaan tussen hulle. Sy bewaak haar hart, maar haar liefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Bets Smith: Rooigety
Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.62
Bets Smith: ’n Ridder vir Ameli
Vlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Sy bevind haarself ingeperk in ’n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is en vinnig krimp. Alleen met haar kat, beklem die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Bets Smith: Djin in ”n koffiekan
Clea Cilliers, student en entrepreneur, wag nie vir ’n djin in ’n lamp om haar wense te bewaarheid nie. Sy gebruik haar erfgeld om ’n baristafiets en koffiepitte te koop sodat sy aan haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.12
Bets Smith: Frieke se Beskermengel
‘Ná haar verloofde se dood in ’n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.98
Bets Smith: Die willewragtig langsaan
Ná die trauma van ʼn onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel. Sy gebruik ʼn deel van die opbrengs om ʼn lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy ʼn krimi wil …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.25