Ballet is alles in Karmi Schoeman se lewe. Plek vir mans is daar nie, veral nie getroude mans met dwalende oë nie. Dat die lummel van ”n Jaco Liebenberg haar interesseer, krap net haar planne deurmekaar.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 116 ● ISBN 9780799389135 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2018 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 6557132 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader