Loupe
Search Loader

Francois Bloemhof 
Liefde Moord en Facebook 

Support
Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op  »n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is  »n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto »s en  »n paar skakels na video »s en klankgrepe.
€4.39
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format PDF ● Pages 176 ● ISBN 9781485900085 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2015 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 4714650 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 410 784 Ebooks dans cette catégorie

Aucun résultat