Magnifying Glass
Search Loader

Francois Bloemhof 
Liefde Moord en Facebook 

Support
Adobe DRM
Cover of Francois Bloemhof: Liefde Moord en Facebook (PDF)
Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op ”n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is ”n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto”s en ”n paar skakels na video”s en klankgrepe.
€4.34
payment methods
Language Afrikaans ● Format PDF ● Pages 176 ● ISBN 9781485900085 ● Publisher Penguin Random House South Africa ● Published 2015 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 4714650 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,401,803 Ebooks in this category