Magnifying Glass
Search Loader

Author: Francois Bloemhof

Support
Die aktrise en model DONNALEE ROBERTS is bekend vir haar rol as Annelie van Heerden in 7de Laan. Sy het in 2013 die hoofrol van Cybil Ferreira in die film Klein Karoo vertolk. Donnalee is medeskrywer en -vervaardiger van Pad na jou hart en speel die vroulike hoofrol (Amory). Sy is ook mede-eienaar van die maatskappy Memory Box Productions. In 2006 is sy aangewys as die Universiteit van Pretoria se Joolkoningin en Mej. Kampus Suid-Afrika, en het sy die Universiteit van Pretoria by die Wêreld Mej. Universiteit in Suid-Korea verteenwoordig, waar sy as International Goodwill Ambassador aangewys is. Sy het in dieselfde jaar aan die Universiteit van Pretoria haar BA Drama-graad ontvang en nog twee jaar aan die Performing Arts and Lifestyle Institute-filmskool in Pretoria studeer, waar sy hoofrolle in verskeie studentefilms vertolk het. In 2012 het sy aan die bekende New York Film Academy ’n diploma in filmtoneelspel ontvang. Sy is tans ’n ambassadeur vir die kinderliefdadigheidsorganisasie Help-Net asook Toys for Africa, en is ook betrokke by verskeie ander Suid- Afrikaanse liefdadigheidsorganisasies.




40 Ebooks by Francois Bloemhof

François Bloemhof: Pad na jou hart
Iets anders! François Bloemhof slaan ’n nuwe rigting in met ’n roman gebaseer op ’n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en dié …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
François Bloemhof: Vir altyd
As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
François Bloemhof: Vir die voëls
Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
François Bloemhof: Helse manier van koebaai se
Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
François Bloemhof: Die Speletjie
Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het . . . …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
François Bloemhof: Rillers 2: Die vrou met die pers oog
Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
François Bloemhof: Die Waterding
Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar dié sorgvrye tydjie loop ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana – en hulle moet baie vinnig antwoorde op ’n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
François Bloemhof: Rillers 4: Ou Langklou
Wat vir Victor as net nog ’n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak ’n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Francois Bloemhof: Donkerwoud
Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel ’n tweeling, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
François Bloemhof: Die vampiere van Londen
Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin ’n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in ’n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
François Bloemhof: Rillers 6: Kamer 13
Wat gaan in Kamer 13 aan? En hoekom is dit net Bennie wat voel iets is nie reg nie? Wat sal sy ma sê as sy uitvind van die swelsel op sy rug en hoekom is Klitser, sy hond, skielik so anders teenoor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
François Bloemhof: Hospitaaltyd
Rudi is nou al twee keer deur iemand in ’n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur ’n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
François Bloemhof: Moord in die beloofde land
’n Spanningsvolle roman oor ’n man in wie ’n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Francois Bloemhof: Lady with the purple eye (school edition)
Chris and Marley are in a new school and from the word go they discover that things are not quite the same as in other schools. Their new friends start to behave strangely, not to mention the guy …
EPUB
English
DRM
€8.49
François Bloemhof: Die vierde stem
Terwyl Afrikaanse fiksiesoorte al hoe duideliker afgebaken word, raak François Bloemhof se werk minder definieerbaar – en hier is weer ’n storie wat geen resep volg nie. ’n Kantoorwerker, kopdokter …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Lerina Erasmus: Sondes van die vaders
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Francois Bloemhof: Agent Snoet en die hondelewe
Agent Snoet en die hondelewe is die derde boek in François Bloemhof se gewilde Agent …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.82
Francois Bloemhof: Spooksoeker
Warno Alberts is ”n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook ”n paar spoke wat hóm dophou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.96
Francois Bloemhof: Liefde Moord en Facebook
Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op ”n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Francois Bloemhof: Liefde Moord en Facebook
Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op ”n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.34
Francois Bloemhof: Doodskoot
Dit gaan nag raak in die Swartland …Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.Langs die pad …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.37
Francois Bloemhof: Double Echo
Something’s gone sour in the Winelands … Ex-cop Paul Mullan has a lot more baggage than the rucksack he’s carrying across the country. He’s trying to get away from that night, that hour when life …
EPUB
English
DRM
€9.39
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: 13 Spookstories
Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ”¦ en laat die 13 stories in hierdie boek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.40
Francois Bloemhof: Jy-weet-wie
Niek Naudé se lewe kry ’n bisarre kinkel as hy op ’n vreemde advertensie reageer. Kort voor lank bevind hy hom in ’n situasie waaruit hy homself nie meer losgewoel kan kry nie, en stel hy ook sy vrou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.16
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: Nog 13 Spookstories
Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.01
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: Koue rillings
Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het … Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.32
François Bloemhof: Vergeet my nie
Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kyk NET se tweede fliekkompetisie met haar vertelling van hoe haar en haar man, Hugo, se liefdespaadjie geloop het. Dit was voorwaar geen eenvoudige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: 13 Spookstories
Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ”¦ en laat die 13 stories in hierdie boek …
PDF
Afrikaans
DRM
€8.34
Francois Bloemhof: Agent Snoet en die kattekwaad
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is ’n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.89
Francois Bloemhof: Agent Snoet en die botterdiamant
Agent Snoet, geheime agent van formaat, en sy Siamese kat, Felino, ondersoek die verdwyning van Madame Lente Langenhoven se botterdiamant. Soos met al Agent Snoet se sake, is dit uiteindelik Felino …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.33
Francois Bloemhof: Agent Snoet en die Windlawaai
Professor Mapstieks se nuwe uitvinding, die Windlawaai, is gesteel. Agent Snoet moet die diefstal ondersoek. Kort voor lank kry Snoet en sy slim kat, Felino, die wind behoorlik van voor – en dit lyk …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.82
Francois Bloemhof: Verkleurmannetjie
Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees. Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.20
Francois Bloemhof: Die duisend en eerste nag
1001 nagte, 1001 wonders, 1001 gevare. Wanneer Herman Swart se tweelingsuster Herma onverwags sterf, val ’n deel van hom weg. Hy raak toenemend eensaam en onttrek in ’n wêreld van ou films. Hy sien …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.03
Francois Bloemhof: Spooksoeker 2
Warno Alberts is onder die indruk dat hy ”n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met ”n reeks geheimsinniges en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.14
Francois Bloemhof: Spooksoeker 3
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU’S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán … Dis tyd vir oorlog en diespooksoeker van Sekelrivier se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.40
Francois Bloemhof: Die duiwel maak my hart so seer
Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie! Dis 1981 en die maand is Januarie. Wie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte ”“ maar het reeds met die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.93
Francois Bloemhof: Kaptein Pipskwiek
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.00
Francois Bloemhof: Kry vir jou!
Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op ’n wynplaas buite Stellenbosch woed ’n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.38
Alistair Ackermann & Francois Bloemhof: Agent Snoet 5-in-1
Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat …Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. …
PDF
Afrikaans
DRM
€12.23
Francois Bloemhof: Blou moord
Maart 1981. Ludo Labuschagne gaan saam met sy ma, haar vriend, oom Dippie, en ’n paar ander na ’n private eilandjie tussen Durban en Madagaskar. Die wegbreek word geborg deur Una Steenkamp, ’n ryk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.06