Loupe
Search Loader

Auteur: Hettie van Zyl

Support
Hettie van Zyl het « n BEd-graad by UOVS behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van die vakke Afrikaans en Engels. Sy is « n Vraestel 2 en 3 NSS-nasiener en bied vakansieskole in die Noord-Kaap aan. Hettie is betrokke by die skoolkoerant en redenaarskompetisies.




2 Ebooks par Hettie van Zyl

Hettie van Zyl: Studiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal
Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Ivan Botha & Donnalee Roberts: Skooluitgawe: Pad na jou hart – ‘n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal
Pad na jou hart – ’n rolprentdrama is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.49