Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Hettie van Zyl

Ajutor
Hettie van Zyl het „n BEd-graad by UOVS behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van die vakke Afrikaans en Engels. Sy is „n Vraestel 2 en 3 NSS-nasiener en bied vakansieskole in die Noord-Kaap aan. Hettie is betrokke by die skoolkoerant en redenaarskompetisies.




2 Ebooks de Hettie van Zyl

Hettie van Zyl: Studiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal
Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel …
EPUB
Africană
DRM
€8.99
Ivan Botha & Donnalee Roberts: Skooluitgawe: Pad na jou hart – ‘n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal
Pad na jou hart – ’n rolprentdrama is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele …
EPUB
Africană
DRM
€7.49