Loupe
Search Loader

Auteur: Jaco Kirsten

Support
Jaco Kirsten het bekendheid verwerf as skrywer van die « Van Alle Kante »-rubriek in Die Burger en was ook joernalis by publikasies soos Weg en Top Motor, daarna redakteur van Top Bike. Sy roman Om na « n wit plafon te staar het in 2009 verskyn. Tans woon hy in Denver, Colorado.




2 Ebooks par Jaco Kirsten

Rugbymal
Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat is dit wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Jaco Kirsten: Nadraai
Op die oog af beskik die aantreklike, twee-en-vyftigjarige Rocco de Witt oor alles wat die lewe kan bied. Sy argitekspraktyk in Kaapstad begin opgang maak, hy is verloof aan die pragtige Duitse model …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99