Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: Jaco Kirsten

Destek
Jaco Kirsten het bekendheid verwerf as skrywer van die “Van Alle Kante”-rubriek in Die Burger en was ook joernalis by publikasies soos Weg en Top Motor, daarna redakteur van Top Bike. Sy roman Om na “n wit plafon te staar het in 2009 verskyn. Tans woon hy in Denver, Colorado.




2 Ebooks tarafından Jaco Kirsten

Rugbymal
Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat is dit wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Jaco Kirsten: Nadraai
Op die oog af beskik die aantreklike, twee-en-vyftigjarige Rocco de Witt oor alles wat die lewe kan bied. Sy argitekspraktyk in Kaapstad begin opgang maak, hy is verloof aan die pragtige Duitse model …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99