Loupe
Search Loader

Jeff Kinney 
Dagboek van ’n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid 

Support
Adobe DRM
Couverture du Jeff Kinney: Dagboek van ’n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid (PDF)
n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is  »n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van  »n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van  »n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!
€6.23
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format PDF ● Pages 224 ● ISBN 9781485900221 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2016 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 4911160 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 401 803 Ebooks dans cette catégorie