放大镜
搜索加载器

Jeff Kinney 
Dagboek van ’n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid 

支持
Adobe DRM
的封面 Jeff Kinney: Dagboek van ’n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid (PDF)
n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is ”n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van ”n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van ”n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!
€6.23
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 224 ● ISBN 9781485900221 ● 出版者 Penguin Random House South Africa ● 发布时间 2016 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 4911160 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,401,803 此类电子书