Loupe
Search Loader

Auteur: Madré Marais

Support
Madré Marais is in 1987 in Bloemfontein gebore en word groot op ’n plaas in die Suid-Wes-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Hoër Meisieskool Oranje en voltooi « n honneursgraad in linguistiek en « n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk, beide aan UV. Marais is ’n subredakteur vir Volksblad se Sentrale Plaaslike Koerante. Sy is die ma van een seuntjie.  




1 Ebooks par Madré Marais

Madré Marais: Luistervink
’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld. Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99