आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Madré Marais

समर्थन
Madré Marais is in 1987 in Bloemfontein gebore en word groot op ’n plaas in die Suid-Wes-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Hoër Meisieskool Oranje en voltooi “n honneursgraad in linguistiek en “n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk, beide aan UV. Marais is ’n subredakteur vir Volksblad se Sentrale Plaaslike Koerante. Sy is die ma van een seuntjie.  




1 द्वारा ईबुक Madré Marais

Madré Marais: Luistervink
’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld. Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.99