Magnifying Glass
Search Loader

Author: Hanlie Retief

Support
Louis is “n kliniese sielkundige wat sedert 1995 in privaat praktyk is. Sy loopbaan het by die SA Polisie se eenheid vir Misdaadgerigte Sielkunde begin waar hy toonaangewende navorsing gedoen het oor reeksmisdadigers. Hy was betrokke by die opleiding van nagraadse studente in Sielkunde, is “n gepubliseerde skrywer en “n geregistreerde praktisyn van Neuro-linguistieke Programmering. Hy spesialiseer in algemene psigoterapie met volwassenes, sielkundige assessering en sportsielkunde. Hy is ook intensief betrokke by konsultasie aan maatskappye vir leierskapsontwikkeling, opleiding, spanontwikkeling, keuring en plasing. Saam met sy verloofde, Lise Swart, bied hy tans die RSG-program, Wie is ek? – met Louis en Lise, aan.




6 Ebooks by Hanlie Retief

Hanlie Retief & Lise Swart: Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop
In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is ‘n versameling van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Hanlie Retief: Byleveld
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.28
Hanlie Retief: Byleveld
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed …
PDF
Afrikaans
DRM
€11.25
Hanlie Retief: Byleveld: dossier of a serial sleuth
South Africa’s super detective shares his life and his most famous cases Former Brigadier Piet Byleveld is recognised worldwide as one of the best detectives of our time. If you commit murder and …
EPUB
English
DRM
€11.25
Hanlie Retief: Byleveld: dossier of a serial sleuth
Former Brigadier Piet Byleveld is recognised worldwide as one of the best detectives of our time. If you commit murder and Piet Byl is called in, your place in jail is booked. If you harmed children …
PDF
English
DRM
€11.25
Hanlie Retief: Anton Goosen
Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief.  Die vader van Afrikaanse rock skryf …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99