आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Anton Roodt 
Weerlose meganika 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Anton Roodt: Weerlose meganika (ePUB)
‘n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . .  en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn! ’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.
€13.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Anton Roodt het ‘n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy praktiseer sedert 1982 as ‘n professionele argitek en beplanner en het al verskeie toekennings vir sy firma se werk ontvang. Hy is ook ‘n visuele kunstenaar en ‘n lid van die Free State Art Collective. Hy en sy vrou, Zarine, woon in Bloemfontein.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 320 ● ISBN 9780624091363 ● फाइल का आकार 0.4 MB ● प्रकाशक Tafelberg ● प्रकाशित 2020 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 7597224 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

701,765 इस श्रेणी में ईबुक