आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Dina Botha 
Eerste liefde 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Dina Botha: Eerste liefde (ePUB)
In ruil vir ’n hart Zac Meyer is veeleisend; stiptelikheid en intelligensie is sy groot vereiste. En ’n beeldskone vrou aan sy arm. Én, natuurlik, Nelliesbaai. In dié prentjie pas Zanne nie. Sy’s doodgelukkig … wel, doodtevréde as sy die wêreld in fokus deur haar bril waarneem, as haar potplante water het en as sy saans die komme en gane op die aandelemark kan dophou.Sy speel sekretaresse vir Zac, ja, al stotterend en stamelend, red sy selfs sy lewe. Sy weet sy is ’n ou valetjie, maar sý is gelukkig.Totdat die noodlot ingryp en Zanne se lewe op sy kop keer. Sy weet skaars waar sy is en glad nie waar Zac staan nie …Onweerstaanbare kok Armand Retief is ’n selfversekerde, egoïstiese, klasbewuste snob. ’n Onaangename statusbewuste fossiel.Hy en sy Retief-familie, dink hy, is verhewe bo ander.Reza weet maar te goed sy moes nie onder valse voorwendsels deel van dié huishouding geword het nie, saamgespeel het dat sy ’n kok is nie … want van kook en koekbak weet sy niks, en sy’s eintlik een van hulle, ook ’n Retief, al weet hulle dit nie. Nog nie.En maak nie saak of Armand se aantreklike bakkies haar speeksel laat opdroog nie; hy ís haar oom, nie aangetroud nie, blóédverwant.Sy moet haar bewerasies onderdruk, hom sê. Ook vir haar oupa. Maar wanneer? En hoe?
€11.74
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 238 ● ISBN 9780799353488 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2011 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 5205730 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

259,681 इस श्रेणी में ईबुक