आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Hans du Plessis 
As die wind kom draai 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Hans du Plessis: As die wind kom draai (ePUB)
Sy draai weg van sy speurende blik, en saam kyk hulle af op die dal wat voor hulle tussen die berge lê. Die vroeë son maak dit nog geler, maar dit is ‘n sagte geel. Die lang gras buig biddend in die effense wind. In die kloof agter hulle fluit ‘n fisant. Dit is 1844. Die pioniersplaas Skuilhoek, waar Vryheid en Magriet uitstaar oor die wuiwende veld, is drie uur te perd van Potchefstroom se skaars meer as twintig huise. Die wêreld is ongetem en nuut; van reg en orde is daar nog kwalik sprake. Die twee jonges is ook salig onbewus daarvan dat dit juis die wette is wat vir ‘n fatsoenlike gemeenskap moet sorg wat in die pad gaan staan van hul ontluikende liefde, en dat die grootste hindernisse op die weg van die hart in hul eie bloed lê. Soos in sy roman Die pad na Skuilhoek loop Hans du Plessis met As die wind kom draai op die spore van die vroeë Voortrekkers die onverkende tegemoet, en bring ‘n verhaal wat soos ‘n rosyntjiebos opspruit uit hierdie land se harde grond.
€13.99
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 236 ● ISBN 9780624057475 ● फाइल का आकार 0.4 MB ● प्रकाशक Tafelberg ● प्रकाशित 2013 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 4534101 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

42,607 इस श्रेणी में ईबुक