आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Lizelle von Wielligh 
Soeter as Kondensmelk 

समर्थन
Leane kan haar dalk nog met twee jaar se geheueverlies versoen, maar nie om aan die mooie boer Rudolf met sy kakieklere verloof te wees nie! Hy is allesbehalwe haar droomman en boonop trou hulle oor ses dae. Toe hy haar uitkomkans gee, wys sy dit egter van die hand. Is dit haar gewete of sy donker oë wat haar weerstand afbreek en terselfdertyd noop om voort te gaan met die troue? Om liggaam en siel aan hom te gee, is egter nie so eenvoudig nie. Daarby verskyn sy beste vriendin op die toneel ”“ haar huwelik feitlik op die rotse en haar man galbitter omdat sy die grond aanbid waarop Rudolf loop.
€4.49
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 208 ● ISBN 9780639605401 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2020 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 7634899 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

257,183 इस श्रेणी में ईबुक