放大镜
搜索加载器

Lizelle von Wielligh 
Soeter as Kondensmelk 

支持
Leane kan haar dalk nog met twee jaar se geheueverlies versoen, maar nie om aan die mooie boer Rudolf met sy kakieklere verloof te wees nie! Hy is allesbehalwe haar droomman en boonop trou hulle oor ses dae. Toe hy haar uitkomkans gee, wys sy dit egter van die hand. Is dit haar gewete of sy donker oë wat haar weerstand afbreek en terselfdertyd noop om voort te gaan met die troue? Om liggaam en siel aan hom te gee, is egter nie so eenvoudig nie. Daarby verskyn sy beste vriendin op die toneel ”“ haar huwelik feitlik op die rotse en haar man galbitter omdat sy die grond aanbid waarop Rudolf loop.
€4.49
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780639605401 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7634899 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,183 此类电子书