आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Nadine Blom & Adriaan Blom 
Blits 2: Operasie Hoërskool 

समर्थन
Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe ‘n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek om te bly en is ‘n goeie surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!
€7.49
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Adriaan Blom is ‘n leerder van Hoërskool Melkbosstrand. Sy eerste liefde is tennis, maar hy geniet ook rekenaarprogrammering en kuier met vriende. Dit is sy droom om deel te word van ‘n internasionale hacker-weldoenersgroep wat internasionale kubermisdaad bekamp. Hy hou van Oreo Krushers en om te longboard deur Melkbosstrand se lane.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 128 ● ISBN 9780624084082 ● फाइल का आकार 0.5 MB ● आयु 17-14 वर्षों ● प्रकाशक Tafelberg ● प्रकाशित 2019 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 7034723 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

55,644 इस श्रेणी में ईबुक