Vergrootglas
Zoek lader

Nadine Blom & Adriaan Blom 
Blits 2: Operasie Hoërskool 

Ondersteuning
Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe ’n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek om te bly en is ’n goeie surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!
€7.49
Betalingsmethoden

Over de auteur

Adriaan Blom is ’n leerder van Hoërskool Melkbosstrand. Sy eerste liefde is tennis, maar hy geniet ook rekenaarprogrammering en kuier met vriende. Dit is sy droom om deel te word van ’n internasionale hacker-weldoenersgroep wat internasionale kubermisdaad bekamp. Hy hou van Oreo Krushers en om te longboard deur Melkbosstrand se lane.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 128 ● ISBN 9780624084082 ● Bestandsgrootte 0.5 MB ● Leeftijd 17-14 jaar ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2019 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7034723 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

55.644 E-boeken in deze categorie