Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: Charl-Pierre Naudé

Supporto
Charl-Pierre Naudé is op 27 Augustus 1958 in Kokstad gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Grens in Oos-Londen. Charl-Pierre verwerf ’n honneursgraad in filosofie aan die Universiteit van Stellenbosch. Ná sy studies het hy as joernalis gewerk en onder meer resensies en artikels vir Vrye Weekblad gelewer. Sy eerste bundel, Die nomadiese oomblik, verskyn in 1995 by Tafelberg, en word in 1997 met die Ingrid Jonker-prys bekroon. Charl-Pierre se tweede bundel, In die geheim van die dag, ontvang in 2005 die M-Net-prys vir Afrikaanse poësie sowel as die Proteaprys vir poësie.




2 Ebook di Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naudé: Al die lieflike dade
Die poësie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naudé se digkuns by uitstek gestalte gee. Die poësie is ’n ander manier van kyk – die metafoor laat jou iets deur die lens …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Charl-Pierre Naudé: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
Op ’n dag in die vroeë sewentigs merk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net braak grond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99