Best Books Eksamenhulp bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en hersieningstoets. Dit bevat ook wenke en raad vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3.
Die boek lê die grondslag vir sukses in die VOO-band en bevat opsommings van elke taalstruktuur en -konvensie in. Dit is ’n oefenboek om tot Graad 12 te hou en saam met Best Books se oefenboeke vir Graad 11 en 12 te gebruik.

Circa l’autore
Isabella Venish (1959) studeer ’n graad in onderwys aan die Universiteit van Pretoria. Sy onderrig Afrikaans Huistaal aan die Hoërskool Kempton Park en is passievol oor haar vak. Isabella ontvang in 2017 ’n SAOU-toekenning vir Uitnemendheid in Klaskamerpraktyk en in 2019 ’n Gauteng Distrikstoekenning vir Vakkennis.
Lingua Afrikaans ● Formato PDF ● Pagine 196 ● ISBN 9781776073306 ● Dimensione 34.7 MB ● Casa editrice Best Books ● Pubblicato 2020 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 7524397 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM