放大镜
搜索加载器

Isabella Venish 
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal 
Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

支持
Adobe DRM
的封面 Isabella Venish: Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal (PDF)
Best Books Eksamenhulp bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en hersieningstoets. Dit bevat ook wenke en raad vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3.
Die boek lê die grondslag vir sukses in die VOO-band en bevat opsommings van elke taalstruktuur en -konvensie in. Dit is ’n oefenboek om tot Graad 12 te hou en saam met Best Books se oefenboeke vir Graad 11 en 12 te gebruik.
€11.99
支付方式

关于作者

Isabella Venish (1959) studeer ’n graad in onderwys aan die Universiteit van Pretoria. Sy onderrig Afrikaans Huistaal aan die Hoërskool Kempton Park en is passievol oor haar vak. Isabella ontvang in 2017 ’n SAOU-toekenning vir Uitnemendheid in Klaskamerpraktyk en in 2019 ’n Gauteng Distrikstoekenning vir Vakkennis.
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 196 ● ISBN 9781776073306 ● 文件大小 34.7 MB ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7524397 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

173,163 此类电子书