放大镜
搜索加载器

Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek 

支持
Adobe DRM
的封面 Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek (ePUB)
Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.
Die antwoordstel is gratis aflaaibaar:
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum
€4.49
支付方式

关于作者

Riens Vosloo is die samesteller van opvoedkundige handboeke vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4-12). Sy is betrokke by onderwyseropleiding en saamstel van handboeke en studiegidse. Reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 86 ● ISBN 9781775890119 ● 文件大小 7.2 MB ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2012 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4747665 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

173,163 此类电子书