Magnifying Glass
Search Loader

Author: Jacolet van den Berg

Support
Jacolet van den Berg het BSc Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar eerste liefdesverhaal, Lied in jou hart (LAPA), het die 2011 ATKV-Woordveertjie vir Romanses ontvang. Eva se appel is haar eerste liefdesverhaal onder die Satyn-druknaam. Sy bly saam met haar gesin in die Paarl.




16 Ebooks by Jacolet van den Berg

Jacolet Van den Berg: Eva se appel
Beeldhouer Leah Louw moet al haar energie fokus op die beelde wat sy vir ’n uitstalling oor Madiba se nalatenskap maak. Maar wanneer Leah en haar suster, Mari, en dié se kinders in ’n motorongeluk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Jacolet van den Berg: Wanneer woorde onnodig is
Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer by ’n partytjie ontmoet, wonder sy waarom hy vir haar so bekend lyk. Sy het die uitvoerende hoof van Medline, die hospitaalgroep waar sy haar praktyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Jacolet Van den Berg: Hoë hakke met hoogwater
Die surfer-meisie Simoné, die wulpse huisvrou Andrea en die gesofistikeerde weduwee Maggie is vreemdelinge vir mekaar. Maar op ’n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Jacolet van den Berg: Lied in jou hart
’n Onderhoud met ’n gewilde Britse sanger is die grootste straf wat Eva haar kan indink. Maar nadat sy James Stone ontmoet het, moet sy weer dink. Tog durf sy nie alles waaraan sy glo, verloën …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Jacolet van den Berg: Adam se plan
Miekie gaan nie haar erfgrond verkoop aan die argitek wat langsaan bou nie. Die man se sagmaaktegniek gaan ook nie werk nie. Dis nie vir haar wat hy wil hê nie, maar die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Jacolet van den Berg: Lied in jou hart
’n Onderhoud met ’n gewilde Britse sanger is die grootste straf wat Eva haar kan indink. Maar nadat sy James Stone ontmoet het, moet sy weer dink. Tog durf sy nie alles waaraan sy glo, verloën …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Jacolet van den Berg: Tani Se Sprokie
Tani is ’n anonieme kunstenaar. Tot die kunskoper met die ysblou oë haar pad langs kom. Tani leer dat anonimiteit nie so belangrik is soos dat iemand anders jou hart moet aanraak …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Jacolet van den Berg: Diamant uit Afrika
Matilda het die ekspedisie na Angola se diamantmyne haarfyn uitgewerk. Niks sou verkeerd gaan nie. Totdat rebelle hulle ontvoer en die enigmatiese Roald Young nog boonop haar hart én lewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Jacolet van den Berg: Alles wat jy is
Ilke is agter die stuur vir die twee weke lange Buenos-Chili-tydren oor onherbergsame terrein. Een van die kameramanne wat die rit verfilm, raai haar af om dit aan te pak. Maar hy het reeds haar hart …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Jacolet van den Berg: Liefde in ink
Hoe verlief Sanet ook al op hom is, hy is ’n halwe dominee en sy ’n tatoeëerkunstenaar. Boonop het hy ’n rebelse tienerdogter. Of kan liefde soos dié tog ’n gapende afgrond …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Jacolet van den Berg: Lente in ’n bottel
Al haar wense vir ’n “storieboek-lewe” word in ’n bottel verseël en in die rivier gegooi. Maar toe dit ’n roeier met die mooiste blou oë rakelings mis, wonder Lente Pretorius of storieboek-helde nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Jacolet van den Berg: Kate in harmonie
Kate se lewe word op sy kop gekeer toe haar gesin van Johannesburg na ’n plaas in die Paarl-distrik verhuis. Maar Kate die stadsjapie is uit die staanspoor gefassineer deur Harmonie, die befoeterde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.65
Jacolet van den Berg & Madelie Human: Soos hout en konfetti & Held in ’n aandpak
Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir ’n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: sy mag dalk net sy ondergang …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.05
Jacolet van den Berg: Die geheime lewe van Gita
Niemand mag haar sien sonder haar mantel nie. Gita kruip al haar lewe lank agter voorgee weg; ʼn mantel vir elke okkasie. Flambojante, pienk-Gita, vir wanneer sy opspraak wil maak, swart-Gita wanneer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.53
Jacolet van den Berg: Tyd om te skaats
Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie wat sy ken, afloer. Sy is vas tussen die soet geure van haar ma se koekskeppings en haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.34
Jacolet van den Berg: Die manjifieke ontwaking van Mel
Wanneer die lewe jou omwentel is die wéét binne-in jou. Vir Mel is haar eie melkweg skitterend. Sy het wat sy wil hê, sy is wie sy wil wees. Sy maak die reëls en sy dra nie maskers nie, want sy is in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.52