Magnifying Glass
Search Loader

Author: Jeremy Vearey

Support
Jeremy Vearey stam uit Elsiesrivier – die oorsprong van sy geskiedenis, erfenis, en oortuigings. Dis deur dié buurt en die invloed van sy familie dat hy in die tagtigerjare by Umkhonto we Sizwe aangesluit het om teen die apartheidstaat te veg. As gevolg hiervan was hy vir jare “n gevangene op Robbeneiland. Vandag is hy “n majoor-generaal in die SAPD.




2 Ebooks by Jeremy Vearey

Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Jeremy Vearey: Into Dark Water: A Police Memoir
Jeremy Vearey, ex-MK cadre and bodyguard to Madiba, is the deputy provincial commissioner of the Western Cape SAPS. With this memoir he paints a wide-angle portrait of policing, crime and politics in …
EPUB
English
DRM
€12.99