Magnifying Glass
Search Loader

Author: Joha van Dyk

Support
Joha van Dyk is ’n nagraadse student aan die US. Sy het grootgeword op ’n plaas in Kleinzee, Namakwaland. Sy het haar BA Geesteswetenskappe graad in 2018 verwerf, sowel as haar TEFL-sertifikaat. Tans studeer sy aan haar Meestersgraad in Engels aan die US, terwyl sy deeltyds by die Stellenbosch Universiteit biblioteek werk.   




3 Ebooks by Joha van Dyk

Joha van Dyk: Branderjaer
Deidre Anker se lewe raak verstrengel met die van ’n bende van vyf seuns wat berug is vir die lewensgevaarlike en ekstreme stunts wat hulle uitvoer en video’s daarvan op youtube post. Deur haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Joha van Dyk: Vuurvreter
Die tweede titel in die gewilde Branderjaer-sage. Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die waarheid, na iets …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Joha van Dyk: Kanniedood
Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben wou sy kop laag hou. Maar dinge loop van die begin skeef. ‘n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met ’n legacy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99