Bring ”n pragtige rooikopmeisie en ”n lang aantreklike prokureur by mekaar en gou spat die vonke. Die rooikop weet presies wat sy wil hê en die prokureur het sy hande vol om haar by sy planne te laat inval.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 208 ● ISBN 9780799397475 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2019 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7204748 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader