’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag. Met illustrasies deur Fred Mouton is hierdie ’n lekker geskenk nét betyds vir Kersfees.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 128 ● ISBN 9780798158879 ● File size 0.6 MB ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2009 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 2488545 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader